[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

   
Page 1 of 13 12311 ... LastLast

Hybrid View

  1. #1
    veniqe
    Guest
    Ek's lus om in Afrikaans te gesels. Laat my weet of hier enigiemand is wat Afrikaans is.

  2. #2
    Steve-o
    Guest
    Nee wat boet, ek's nie Afrikaans nie maar ek kan die taal 'n bietjie gooi

  3. #3
    Jer1cho
    Guest
    I am English by father (and preference), and Afrikaans by schooling (Hoerskool Middelburg) and mother. But i just prefer English. This is also an international rugby forum, so there aint really any point in speaking Afrikaans.

  4. #4
    Steve-o
    Guest
    Moenie so mislik wees ou boet Jer1cho :P

  5. #5
    Jer1cho
    Guest
    QUOTE (Steve-o @ Jan 27 2009, 01:54 PM) <{POST_SNAPBACK}>
    Moenie so mislik wees ou boet Jer1cho :P[/b]
    Who me? Verskoon my.

  6. #6
    Hall
    Guest
    The only Afrikaans I know (other than Rugby position names); Praat jy Afrikaans?

  7. #7
    Laetca
    Guest
    I understand about 98% or so, but I tend to answer in Dutch when I'm conversing with South Africans

    Jer1cho, it IS in the international board, so why not :P

  8. #8
    Steve-o
    Guest
    Ja, Jer1cho moenie met ons taal bakly nie! Jou soutie! Haha :P
    Oh, en dis 'virskoon' nie 'verskoon'. Maggies man.

  9. #9
    munross
    Guest
    QUOTE (Steve-o @ Jan 27 2009, 09:55 PM) <{POST_SNAPBACK}>
    Ja, Jer1cho moenie met ons taal bakly nie! Jou soutie! Haha :P
    Oh, en dis 'virskoon' nie 'verskoon'. Maggies man.[/b]
    Nee maggies Steve-o watse k@k woorde boek het jy in die hande gekry, mens spel dit verskoon, so vra vir Jer1cho onverskoning :P

  10. #10
    veniqe
    Guest
    QUOTE (Intercept King JdV @ Jan 28 2009, 12:18 PM) <{POST_SNAPBACK}>
    Nee maggies Steve-o watse k@k woorde boek het jy in die hande gekry, mens spel dit verskoon, so vra vir Jer1cho onverskoning :P[/b]
    Jy bedoel seker om verskoning?

    Sjoe, maar ek's bly om te sien hier's so baie Afrikaanses.

  11. #11
    Steve-o
    Guest
    QUOTE (Jer1cho @ Jan 28 2009, 02:28 PM) <{POST_SNAPBACK}>
    Dis heel reg my broer! Ek vat dit maar as 'n straf dop vir jou as jy bietjie weer Super 14 met my hier by Ellis kom kyk! :P[/b]
    As die Sharks daar is, is ek daar! En volgende keer gaan jy 'n lekker Natal hemp dra

  12. #12
    Woldog
    Guest
    I only know like 5 words in Afrikaans and I would get banned if I repeated any of them, one begins with K.

  13. #13
    Jer1cho
    Guest
    Ok ok ek's jammer. Nou is julle net lelik met my. Steve-o, Jy maak my gevoelens baie seer. Ek gaan nou in 'n hoekie sit en oor my lewe wonder...

    Anyway, i think the majority of white people in South Africa speak Afrikaans. Maybe around 60% i would guess. I also heard that it is the youngest language on Earth. One thing i do know is that it's a really awesome cursing language!

    Gaan kak jou bliksem!

  14. #14
    Steve-o
    Guest
    Oh koeksister, my koppie raas ek se. Jammer my swaar

  15. #15
    Jer1cho
    Guest
    Dis heel reg my broer! Ek vat dit maar as 'n straf dop vir jou as jy bietjie weer Super 14 met my hier by Ellis kom kyk! :P

  16. #16
    Boggle
    Guest
    O my goeie hel, ek lag myself dood hier, net oor die manier hoe julle praat.
    "swaar", "boet", "Koeksister"

    Ek het nie geweet dat Afrikaans die jongste taal in die wereld is nie, dis nogals interressant, ek weet dis blykbaar die tweede grootste taal in SA na Zoeloe.

  17. #17
    dawner
    Guest
    Ons is dun verspry maar ons is hier...

  18. #18
    dawner
    Guest
    Dink hulle daar is enige kans dat 'n SA Super 14 span wen die jaar?

  19. #19
    munross
    Guest
    Sjoe lyk my ons moet ñ afrikanse Stormers fan-club stug, die meeste ouens wat afrikaans praat hier is Stormers ondersteuners

  20. #20
    veniqe
    Guest
    QUOTE (Intercept King JdV @ Feb 3 2009, 10:37 AM) <{POST_SNAPBACK}>
    Sjoe lyk my ons moet ñ afrikanse Stormers fan-club stug, die meeste ouens wat afrikaans praat hier is Stormers ondersteuners [/b]
    Solank die klub nie stug is nie :P

  21. #21
    Jer1cho
    Guest
    Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein!

  22. #22
    munross
    Guest
    Iemand luister te veel "Tracker"(of was dit "Netstar") advertensies

  23. #23
    Jer1cho
    Guest
    Ek moes dit doen. Kon nie anders nie. Is daar enige engels sprekende spelers in die Springbok span. Hierdie is wie ek dink is engels:

    John Smit
    Ryan Kankowski
    Luke Watson
    Percy Montgomerie
    Bryan Habana (twee-talig vlot soos ek) - maar engels by skool.
    BJ Botha
    Peter Grant

    Ek dink al die res is maar afrikaans. Wat se julle?

  24. #24
    Steve-o
    Guest
    QUOTE (Jer1cho @ Feb 4 2009, 11:28 AM) <{POST_SNAPBACK}>
    Ek moes dit doen. Kon nie anders nie. Is daar enige engels sprekende spelers in die Springbok span. Hierdie is wie ek dink is engels:

    John Smit
    Ryan Kankowski
    Luke Watson
    Percy Montgomerie
    Bryan Habana (twee-talig vlot soos ek) - maar engels by skool.
    BJ Botha
    Peter Grant

    Ek dink al die res is maar afrikaans. Wat se julle?[/b]
    BEAST!!!
    Brian Mujati
    Odwa and Akona Ndungane
    JP Pietersen (klink of hy eintlik van die Kaap afkom)
    Conrad Jantjes (twee-talig?)

  25. #25
    Sir Speedy
    Guest
    Steve-o, you ARE going to speak some Afrikaans on a TRF Podcast if you ever get round to it.

  26. #26
    Steve-o
    Guest
    QUOTE (Sir. Speedy @ Feb 4 2009, 12:29 PM) <{POST_SNAPBACK}>
    Steve-o, you ARE going to speak some Afrikaans on a TRF Podcast if you ever get round to it. [/b]
    Haha, I'll try my best. I've got a heavy South African-English accent when I speak it though.

    I really want to do a podcast soon. I just need a mic! I think..

  27. #27
    Jer1cho
    Guest
    Ek dink eintlik JP is Afrikaans. Hoerskool was Generaal Hertzog in Witbank. Afrikaanse Hoerskool.

    Chavhanga is ook Engels.

  28. #28
    Steve-o
    Guest
    En Butch James

  29. #29
    munross
    Guest
    Die Amerikaners het vir Chuck Norris,
    Die Franse het vir Chabal...en ons Afrikaners, vir wie het ons?........












    Vergeet van hulle.....Ons het vir Riaan Cruywagen!!!



    Kyk sy hondjie, te vraai


  30. #30
    Ayubbokshark
    Guest
    haai ouens hoe u doen ek is nuwe van nelspruit. bokke ftw ...

Page 1 of 13 12311 ... LastLast