Moenie worry oor rugby nie. Geniet dit. Worry eerder of daai rooi bekkie wat jy gister gespyker het verantwoordelik is vir die jeukery wat jy nou het
Moenie worry oor rugby nie. Geniet dit. Worry eerder of daai rooi bekkie wat jy gister gespyker het verantwoordelik is vir die jeukery wat jy nou het
stop voor sy jouself oortref...
Anycase, Oscar Pretorius stap in die kroeg en vra die barman "Twee enkels asseblief"
hoor hier cupcake, niemand like jou al klaar op die Engelse forum nie, so moenie jou common neigings hier ook kom toon nie asb
Dis relatief kak as jou eie taal mense jou nie meer soek nie, so chill met jou tros comments oor alles, jy is werklik nie snaaks nie, en die klein victories wat jy dink jy kry, trust me, net jy voel so.
Of neuk voort en kry vir jou, soos laaskeer
Terwyl ons nou op die Afrikaanse thread is van watse afrikaanse musiek hou julle?
Daar is so een of twee Koos Kombuis liedjies waarvan ek hou (Lente in die Boland = Suip liedjie, Johnny is nie dood nie) Bok van Blerk het een of twee goeies, daai pour some sugar on me cover/remake van hom is nogal orraait.
Ek is baie groot fan van Albert de Wet en Jan Blohm. Hulle maak musiek reg uit die hart. Dis nie sokkie-kak of Hofmeyr-musiek nie. Dis net kuns wat hulle maak.
Die liedjie "Aliwal-Noord" van Albert de Wet is maklik my gunsteling liedjie in Afrikaans.
Ek ken nie baie Afrikaans sangers nie, maar ek weet wat se kak gemaak word deur Eden, Kurt Darren en Ray Dylan![]()
Nicholas Louw, Snotkop, Steve Stofsuier, en basies alle vroue wat afrikaans sing kan nou dadelik fokof en gaan vrek op n hoop... Hulle sing oor dieselfde tos oor en oor. So nou en dan verander hulle die naam van die Girl oor wie hulle sing...
Ek luister na Bok van Blerk, Leon Schuster, Robbie Wessels, Jack Parrow, Die Antwoord, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel.
The Official 2012 TRF Best Newcomer
Ge Kortsen en David Kramer in duo man![]()
Ah ja ek het vergeet van Robbie Wessels en Heuwels, maar ek haat Die Antwoord, hulle moet na 'n veld gevat word geskiet word.
Haha Gena...
"Ek ken vir almal, ek is almal se pel..."
Daar is net 1 liedjie wat 'n baie snaakse titel het. Dis een liedjie van Albert de Wet... Fok Tshwane![]()
Iemand het sopas die hele land ge-rickroll. Never gonna give you up het sopas op RSG gespeel!
hahaha. Ek het nie gedink nie dat hulle op Radio Sonder Mense die Rick Ashtley kak sou draai.
Ma ek wonder, hoekom luister jy RSG?
Ek word teen my wil forseer om dit te luister, ek bly nog by my ouers en... en... oh Fonnie se stem is soos goue stroop... ahhahahahahahaha
My ex vrou se ouma luister baie naar RSG. Dis net kak wat hulle draai maar in Phalagat daar is nie baie ander keus nie om te luister oppie radio.
Toen ek in Jo'burg gebly het, had ons tenminste Hiveld se stasie om te luister. Ek onthou nu na 6 jare nog die tune. Dis beter dan Jacaranda wat ons geluister het in PTB.
94.7!! HI-Veld STEREO!!!!!!!!
Haha Gena, ek probeer my bes...
Maar intussen, 'n lied vir ons almal wat al lekker deur die GAT getrek en rondgeFOK mee was deur 'n vroumens!
Richie Mccaw se boek gaan amper verskyn in die winkels.
Ek bel toe vir Exclusive Books om te vra waar ek die boek sal kry.
Die antwoord was: aan die verkeerde kant van die rak...
The Official 2012 TRF Best Newcomer
genadejy besef seker dis net ons handjie vol wat hier gaan pos ne?
![]()
lmk vir "bier" se grap van Mccawamper maak ek my broek vuil...
This can't be Naas Botha.........This man is running with the ball...
Toe ek nog jonk was, was geld nog geld, die baas was die baas en doos was doos
vandag is geld nogaltyd geld, doos is baas en die baas is die doos
This can't be Naas Botha.........This man is running with the ball...
HI manne,
Hier is 'n puik site vir Suid Afrikaners - http://www.rugby-talk.com/
Kyk dit gerus uit, dis vir partiotiese no bulshit ouens, ek geniet dit baie daar en doen ook nou en dan artikels
Sorry Icemn - jy fail op elke vlak tov die site en dus speel maar hier ou grote
Het een van julle al hierdie video gesien??
Goedige Fok!!
ek het nog net een keer 'n rinkals in my bonnet gekry, gelukkig het die fokker reguit vir my fanbelt gegaan.
The Official 2012 TRF Best Newcomer
Waar gaan slaap die Bulle spelers as hulle klaar is met hulle wedstryd teen die Stormers op Nuweland?
By hulle ouers se huise.
Bliksem Hein ma dis 'n bielie van 'n mother daai
Imagine as die toeriste Nigeriers was, dan was hul nou al verby Dar Es Salaam (te voet)...