Hi, soos wat ek nou al gesien het lyk dit nie baie maklik nie danie. Jy het goed nodig soos: FshEd, BigGui, oedit, RugbyGob, Woosaah's editor, wimpditt, Placeholder, en Processmonitor. Daar is wel hier iewers n thread met tutorials op of jy kan dit google. Hoop dit help jou as jy nie al klaar...