• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

so is Stormer en Heineken nou vies vir mekaar ? LOL!:D

Haha, nee ek sal nooit vies wees vir my tjomma nie. My eie broer wat 'n stormer is 'n groter doos as dit kom by Bulls/Stormers wedstryde. Hy stuur altyd vir my sulke kak boodskappies soos fotos van 2 moffies waar die een vir die ander een vra of hy die naweek sy bulls trui gaan aantrek. Jy weet, sulke kak wat net my bloed laat kook.
 
Ek loop maar altyd liggies as dit kom by ander manne se bene trek as die Stormers hul spanne klop... teen minste tot nadat ons hul albei kere geklop het :D
 
Last edited:
10405550_10153159465604343_3395790778327384341_n.jpg
 
Lekker Boys!

Ek sien op gevreetboek dat Jonathan en Leon Schuster is besig met iets vir die Wêreld Beker...

Ek hoop dit gaan moer snaaks wees
 
Guys, good luck in the World Cup!



I am a fan of South Africa.:cool:
 
Last edited by a moderator:
Janee manne, daai klein Skotse nommer 9 moet hard gemoer word!
 
Ons almal weet van watse kont jy praat, Hein :D

EDIT:

Goeie fok my Afrikaans het kak geword! Dis wat gebeur as jy in die stad bly en saam met britte en yanks werk!

Oss almal weet oor watse kont jy praat*

Is dit ooit reg? My moeder en my ou afrikaanse onderwyser sal hulle altwee dood skaam vir my...
 
Ons almal weet van watse kont jy praat, Hein :D

EDIT:

Goeie fok my Afrikaans het kak geword! Dis wat gebeur as jy in die stad bly en saam met britte en yanks werk!

Oss almal weet oor watse kont jy praat*

Is dit ooit reg? My moeder en my ou afrikaanse onderwyser sal hulle altwee dood skaam vir my...

As jy so in die openbare afrikaanse publiek praat waar dames by is, sal jy goed uitgekak word. My vrou haat die woord kont... Maar dit klink so fokken lekker om te sê
 
Janee, rondom dames sal ek nou nie kont sê nie, ook nie die p-bom drop nie (ek smaak hom oor die algemeen nie so baie, behalwe as ek nou rerig moet myself mooi uitdruk)

Maar kont rol so lekker van die tong af. Ek onthou die eerste keer toe ek hom gesê het was ek seker so 10 of 11 jaar oud, lekker hard geval en toe glip hy uit "Eina KONT!"

Jis maar ek het 'n pakslae gekry.

EDIT:

Lag ek nou lekker vir myself "kont rol so lekker van die tong af"
 
Ek is Afrikaans, en trots daarop. :)

Ek is Afrikaans en fokken trots daarop!

Ek moet sê eks baie bly om te sien hiers nog so 'n paar Suid-Afrikaners op die forum. Vir 'n lang ruk was dit net ek, Stormer, Someoke en Sker en Bull.

Jy en @Lourens moet asseblief nie nou verdwyn nie. Ons kort meer manne.
 
Last edited by a moderator:
Nee wat, sal nie sommer verdwyn nie. Soos my forum handtekening se, ek was voorheen Rugga-Lad.

Ek het my vlak 1 bereik in afrigting, ek wil oorsee gaan afrig. Ek behoort volgende jaar myself oorsee te vestig. My droom is om in Frankryk af te rig. Die Franse taal sal ek maklik onder die knie kry.
 
Sal hier rond wees. Baie lank gelees voor ek gepost het, soos dit seker maar op enige forum werk.
 

Latest posts

Top