• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Ek het hierdie forum gejoin in 2010, bloot omdat ek meer inligting wou hê oor die Rugby game wat deur HB studios gemaak was, en hierdie forum het die meeste inligting gehad.

Maar toe bly ek en begin toe post in die gewone threads, en van toe af was ek ge-"hook". En ek moet sê dit het my rugby kennis baie verbeter.

As ek julle kan raad gee, en dit het my 'n lang ruk gevat om tot daai punt te kom, julle moet maar als met 'n knippie sout vat, veral as iemand jou kak gee of jou probeer uitbyt.
 
dankie!

Ons moet meer hier gesels. Ek is so moeg vir ingels. Ek weet dis 'n internasionale taal en als en word meeste gebruik, maar wat is nou lekkerder as om in Die Taal te kan praat ?

Ek's in die proses om frans te leer. Ek gaan sommer begin frans praat uit frustrasie uit LOL!
 
Ek het hierdie forum gejoin in 2010, bloot omdat ek meer inligting wou hê oor die Rugby game wat deur HB studios gemaak was, en hierdie forum het die meeste inligting gehad.

Maar toe bly ek en begin toe post in die gewone threads, en van toe af was ek ge-"hook". En ek moet sê dit het my rugby kennis baie verbeter.

As ek julle kan raad gee, en dit het my 'n lang ruk gevat om tot daai punt te kom, julle moet maar als met 'n knippie sout vat, veral as iemand jou kak gee of jou probeer uitbyt.

Ek is darem al 'n ou hand op forums, admin op 'n groot hengel forum. Ek KAN nogal 'n ding stir, veral as manne nie die humor kan snap wat ons Suid Afrikaners het nie. Ek kan darem 'n grap vat ook. Wat my vinnig in die rooi druk is as ander lande se mense dink hulle kan saampraat oor die politieke situasie in die land(en nou praat ons van sport ook). As jy nie weet waaroor 'n ding gaan nie, STFU......
 
Dit gebeur kak baie hier!

Daar is so ander domfok van Argentinie met die naam van 'n buite senter van NZ wat dit gereeld hier doen, en dan sommer vergelykings maak tussen ons land en syne. O my fok, hy kan my die moer in maak.

Ons kwota stelsel is ook gereeld 'n punt van bespreking...
 
:D

- - - Updated - - -

Ek het onlangs die volgende boeke op die net bestel

Jake White se In Black and White
John Mitchell se Mitch: The Real Story
Snorre se Politically Incorrect en
The Poisened Chalice van Gavin Rich.

Blykbaar as mens snorre en Jake se boeke lees, dan het jy 'n goeie prentjie van wat in SA Rugby aangaan. Behoort interessant te wees.

- - - Updated - - -

Ek moet se, met al die gemors wat ons rugby deurmaak, is dit merkwaardig wat ons al bereik het.
 
Dit gebeur kak baie hier!

Daar is so ander domfok van Argentinie met die naam van 'n buite senter van NZ wat dit gereeld hier doen, en dan sommer vergelykings maak tussen ons land en syne. O my fok, hy kan my die moer in maak.

Ons kwota stelsel is ook gereeld 'n punt van bespreking...

Die eerste dag al moes ek woorde sluk juis oor daai ou.....ek meen regtig, hulle ween keer in die jaar teen 'n top land(SA) wat NIE op 'n goeie plek was met rugby nie, verloor dadelik die volgende game teen ons, en nou is hulle skielik world beaters????
 
Kan dieselfde van ons land sê, eintlik fokken hartseer maar nou ja..

Haha ja Hein, daai ou kan lekker afpissend wees, maar ek onthou 'n paar ergeres. Kan nie eers hulle name onthou nie.
 
Die eerste dag al moes ek woorde sluk juis oor daai ou.....ek meen regtig, hulle ween keer in die jaar teen 'n top land(SA) wat NIE op 'n goeie plek was met rugby nie, verloor dadelik die volgende game teen ons, en nou is hulle skielik world beaters????

Ja fok.

En hulle lees nie wat ons wat weet wat aangaan sê nie.

Ons sê uitdruklik vir hulle dat HM die span eksperimenteer ter voorbereiding vir die wereldbeker. En dat hy nie probeer het om dit RC te wen nie. Oh, en dat daai franse Poes, van 'n Romain Poite die skeidsregter was en weereens soos 'n doos geblaas het...
 
Die eerste dag al moes ek woorde sluk juis oor daai ou.....ek meen regtig, hulle ween keer in die jaar teen 'n top land(SA) wat NIE op 'n goeie plek was met rugby nie, verloor dadelik die volgende game teen ons, en nou is hulle skielik world beaters????

SA het 'n swak dag gehad teen Japan, teen 'n uitgeslape afrigter. Die All Blacks is net te goed dat hulle nie sulke swak dae het nie.
 
Jip.

Maar watch net, ek sê nog die heeltyd, almal peak te vroeg. Australie, Frankryk en Ierland gaan nog op hulle moere kry.
 
lol

Ai, ek wens die Iere wil die Ab's uitskop. Dit sal darem maar lekker wees.
 
Ek dink actually die Aussies peak net op die regte tyd, hulle gaan die ouens wees om te wen in die toernooi. Sal maar moet sien, maar jitte hierdie is 'n befokte wereld beker tot dusver
 
Dis vreemd, maar daai Bokke-Japan wedstryd was nodig vir die groei van die spel. Dit werk nou mooi uit dat Japan goed speel en hulle is die gashere in 2019.

Jy's reg. Dis 'n fantastiese wereldbeker. Dit was baie nodig vir die sport.
 
Wat van Sotvalta (spelling), hy maak nogal goeie posts. Reken julle hy is Afrikaans? Iemand tag hom bietjie hier.
 
Dis vreemd, maar daai Bokke-Japan wedstryd was nodig vir die groei van die spel. Dit werk nou mooi uit dat Japan goed speel en hulle is die gashere in 2019.

Jy's reg. Dis 'n fantastiese wereldbeker. Dit was baie nodig vir die sport.

Ek voel dit was nie net nodig vir die spel in sy algeheel nie, maar ook vir ons; dit het Meyer mooi netjies in 'n blik gedruk. Asof dit nie genoeg was nie het hy nog volgehou met De Villiers, maar die noodlot het daar net sy kop geskud en besluit hy gee Meyer maar nog so bietjie van 'n stootjie in die regte rigting.

Ons kon amper nie n 'n beter posisie gewees het nie, nie teensy dinge van 'n lang pad af terug al anderste was nie. So stilweg is ek nogal optimisties. Daai skepskop van Pollard teen Skotland het my koppie laat gaan van halfpad leeg tot halfpad vol.
 
Baie bly oor daai skepskop. Die Bok span mbt die span samestelling lyk uitstekend. Sou graag 'n paar wat nog by die huis sit daar wou gesien het, maar het nogal hoop vir hulle vorentoe.
 
Last edited:
Ja, wel dis nou maar 'n lang wag vir die kwarteindstryd en ons weet nog nie eens wie ons teenstander gaan wees nie!

Ek dink ons weet almal, (en in my binnekamer hoop ek dis Wallis). Ek wil nie hê ons moet weer in die QF uitval teen daai skaapstekers nie, want met ons kak run of luck, sal ons wragtig nog vir daai franse poes van 'n skeidsregter kry...
 
Latest posts

Top