• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Great. Dan kort ons nog 2 manne. Sodra ons 4 is sal ek ons name op random.org laat skommel vir 'n volgorde.

Ek weet wie ek sal kies as ek eerste keuse het. Ek het al voorheen in ander drade gesê hy sal die eerste naam op my lys wees. Maar ek weet mens moet by 'n draft nie verwag om te kry wie jy soek nie, ten minste nie veel meer as die breekdeel wat jy van die groep uitmaak nie.
 
Last edited:
Net om terug te kom na jou gesprek met jou vriend rakende die huidige toestand in ons land.

Het jy gesien hoe de moer in is die VN vir ons land se verteenwoordiger na aanleiding van Afriforum se verslag oor die kwota sisteem? Daai een afgetrede regter van België het gesê dit is niks anders as "reverse-apartheid" nie...

Ek dink die vonke gaan nou behoorlik spat.
 
Nee, ek weet niks daarvan nie. Het jy 'n 'link' na nuus daaroor?
 
Jis manne

Ek gaan vir my familie kuier in Australie, enige tips / idees? Gaan in Brisbane wees maar het bietjie geld gespaar om 'n aand of twee erens in 'n backpackers te slaap.
 
Jis manne

Ek gaan vir my familie kuier in Australie, enige tips / idees? Gaan in Brisbane wees maar het bietjie geld gespaar om 'n aand of twee erens in 'n backpackers te slaap.

solank jy net nie 'n skaap naai nie...
 
solank jy net nie 'n skaap naai nie...

Te laat, ek was klaar gisteraand by jou sissie.

OOOOOOOHHHHHHHHHHH

- - - Updated - - -

Ek spot net Hein, moet my asb. nie bliksem as ons ooit ontmoet nie, ek kry die idee jy is poes groot
 
Te laat, ek was klaar gisteraand by jou sissie.

OOOOOOOHHHHHHHHHHH

- - - Updated - - -

Ek spot net Hein, moet my asb. nie bliksem as ons ooit ontmoet nie, ek kry die idee jy is poes groot

Hahaha!

My sussie se naam is Piet, en hy sal jou doodnaai!
 
Wies die prokurower hier op die forum? Daai vrou gaan baie geld maak, MEER in die nuus wees en nog slegter voel....:lol::lol::lol:

Hey hey, ons is nie almal rowers nie... Party van ons wil actually mense help.

Kyk sy kan wie ookal daai foto van haar kwak versprei het op social media, kan aankla van Crimen Inuiria. Maar dit is 'n strafsaak so daar gaan sy nie geld maak nie. Sy kan ook 'n siviele saak oopmaak van Laster, en 'n Aksie vir pyn en leiding wat haar geestesvermoë aantas (basies 'n mooi manier gestel dat sy nou 'n senuwee wrak is).

Maar die vraag is wat was haar intensies gewees? As sy die doel gehad het om dit te laat versprei en dit te laat lyk soos 'n ongeluk, dan kan sy diep in die kak wees vir uitlokking.

En die ander vraag is natuurlik, is dit wel ha kwak op daai foto? of is dit een van die miljoene fotos wat jy vryelik op die internet kan trek en aanstuur?

Kom ons wees eerlik, ons almal het so 'n whatsapp groep waar jy en jou pelle stoute en snaakse fotos en videos aanstuur.
 
Van ons het meer as een, want ons is kak jags en hou van tiette.

...dis lente, moet my nie oordeel nie, eks op hitte
 
Van ons het meer as een, want ons is kak jags en hou van tiette.

...dis lente, moet my nie oordeel nie, eks op hitte

Ek het vandag heeldag gedink ek loop met my gulp oop. Orals waar ek loop sê mense vir my wonderlike lente, heerlike lente. En al wat ek kan terug sê is dankie, al is dit so bietjie koud vandag.
 
Hahahahahahahahaha, janee.

My piel is net 3cm...

...van die vloer af
 
2 September 2016: tweede dag van lente

Dit.. sukkel. Veral hier in Woodstock, die hipsters se verminderende kleredrag begin bydra tot my vermeerderende testosteroon en jagsheid. Vandag het ek 'n koffie gaan kry en amper in my broek gespuit soos 'n tiener wat sopas as sy pa se stash ontdek het.

Ek.. ek het min water en kos en selfs minder self-beheersing en disipline, moet dit begin rasioneer.

Ek weet nie of ek gaan oorleef nie... As iemand ooit die dagboek kry.. sê vir my ma ek is lief vir haar
 
Latest posts

Top