Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser
.
Reply to thread
Message
<blockquote data-quote="WaterboySA" data-source="post: 756030" data-attributes="member: 71393"><p>Ek is darem al 'n ou hand op forums, admin op 'n groot hengel forum. Ek KAN nogal 'n ding stir, veral as manne nie die humor kan snap wat ons Suid Afrikaners het nie. Ek kan darem 'n grap vat ook. Wat my vinnig in die rooi druk is as ander lande se mense dink hulle kan saampraat oor die politieke situasie in die land(en nou praat ons van sport ook). As jy nie weet waaroor 'n ding gaan nie, STFU......</p></blockquote><p></p>
[QUOTE="WaterboySA, post: 756030, member: 71393"] Ek is darem al 'n ou hand op forums, admin op 'n groot hengel forum. Ek KAN nogal 'n ding stir, veral as manne nie die humor kan snap wat ons Suid Afrikaners het nie. Ek kan darem 'n grap vat ook. Wat my vinnig in die rooi druk is as ander lande se mense dink hulle kan saampraat oor die politieke situasie in die land(en nou praat ons van sport ook). As jy nie weet waaroor 'n ding gaan nie, STFU...... [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top