Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

Ek weet nie hoekom is jy so mismoedig nie, en duidelik het jy nie baie Currie Cup gekyk nie.

By die stutte gaan ek nie veel karring met wat jy reeds het nie, maar ek moet ook sê 'n paar jong latte het gewys hulle is nie bang om te scrum nie...

Haker: Moenie van Robbie Coetzee vergeet nie, Marx dink ek ook is die een wat ons moet dophou en miskien vroeër in kry.

Slotte: Marvin Orie het belaglike ballskills! hy en Jason Jenkins en RG Snyman kan vir Eben, Lood en PSDT mooi aanvul.

Flanke: Jaco Kriel, Marcel Coetzee, Dan Du Preez is almal ouens wat ons kan help, maar ek voel ons kort 'n fetchertjie, en ek het nie een rerig gesien uitstaan nie, behalwe Marnus Schoeman van die Pumas, maar hy is ook nie meer 'n Spring chicken nie.

Agste man: Arno Botha begin weer al hoe beter speel, en het elke game vir die bulle gespeel in die Currie Beker, ek dink hy is so te sê oor sy beserings op die kniee (ek hoop). Carr is ook nie 'n kak opsie nie.

Scrummie: Ons het baie opsies soos gewoonlik...

Losskakel: Handre, Johan en Pat, maar moet ook nie vergeet van Tiaan Schoeman en Robert Du Preez nie. hierdie 2 mannetjies kan skop en is ook nie bang vir kontak nie.

Senters: Ek wil Burger Odendaal, Paul Jordaan, Dries Swanepoel, Francois Venter en daai ander mannetjie van die leeus hier by gooi.

Vleuels: Jamba Ulengo, Travis Ismaiel, Seabelo Senatla, Sergeal Pietersen, Roscoe Specman, Cornal Hendricks... Jong vinnige fokkertjies!!

Heelagter: Kolbe, Warwick Gelant, Clayton Blommetjies...

[QUOTE="TRF_heineken, post: 763163, member: 40658"] Ek weet nie hoekom is jy so mismoedig nie, en duidelik het jy nie baie Currie Cup gekyk nie. By die stutte gaan ek nie veel karring met wat jy reeds het nie, maar ek moet ook sê 'n paar jong latte het gewys hulle is nie bang om te scrum nie... Haker: Moenie van Robbie Coetzee vergeet nie, Marx dink ek ook is die een wat ons moet dophou en miskien vroeër in kry. Slotte: Marvin Orie het belaglike ballskills! hy en Jason Jenkins en RG Snyman kan vir Eben, Lood en PSDT mooi aanvul. Flanke: Jaco Kriel, Marcel Coetzee, Dan Du Preez is almal ouens wat ons kan help, maar ek voel ons kort 'n fetchertjie, en ek het nie een rerig gesien uitstaan nie, behalwe Marnus Schoeman van die Pumas, maar hy is ook nie meer 'n Spring chicken nie. Agste man: Arno Botha begin weer al hoe beter speel, en het elke game vir die bulle gespeel in die Currie Beker, ek dink hy is so te sê oor sy beserings op die kniee (ek hoop). Carr is ook nie 'n kak opsie nie. Scrummie: Ons het baie opsies soos gewoonlik... Losskakel: Handre, Johan en Pat, maar moet ook nie vergeet van Tiaan Schoeman en Robert Du Preez nie. hierdie 2 mannetjies kan skop en is ook nie bang vir kontak nie. Senters: Ek wil Burger Odendaal, Paul Jordaan, Dries Swanepoel, Francois Venter en daai ander mannetjie van die leeus hier by gooi. Vleuels: Jamba Ulengo, Travis Ismaiel, Seabelo Senatla, Sergeal Pietersen, Roscoe Specman, Cornal Hendricks... Jong vinnige fokkertjies!! Heelagter: Kolbe, Warwick Gelant, Clayton Blommetjies... [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top