Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

Onthou jou reëls vir saamgestelde woorde. 'Sleutelbordvegterkont' of dan nou 'sleutelvegter kont'; ek is nie seker of jy 'sleutelbordvegter' gebruik om die 'kont' te beskryf of dan nou 'sleutelbordvegterkont' as een term/konsep bedoel? En dan 'bobbejaanmoersleutel', asseblief! Hierdie is immers die Afrikaanse draadjie op die webwerf en standaarde moet gehandhaaf word of hoe?

Daar is net 'n paar vrae ten opsigte van ons seleksies;

Hoe gaan die Bulle maak tussen Odendaal/Serfontein/Kriel/(en selfs WSS) op senter en/of Kriel/Gelant op heelagter? Mens wil nie Bok spelers rondneuk tussen posisies nie; dit het nog nooit goed uitgedraai nie en afhangend van wat die Bulle doen kan dit deurslaggewend wees vir die Bokke. Julle Bulle het nogal 'n lekker jong agterlyn daar as mens Hougie, Pollard en jul nuwe vleuels byreken. Ek's net bly julle skrum so vrot! Die Sharks neuk nou juis met Thomas du Toit op Vaskopstut omdat hul daar behoefte gaan hê alhoewel ek reken hy gaan meer beteken vir die Bokka op loskopstut.

[QUOTE="TRF_stormer2010, post: 763970, member: 39190"] Onthou jou reëls vir saamgestelde woorde. 'Sleutelbordvegterkont' of dan nou 'sleutelvegter kont'; ek is nie seker of jy 'sleutelbordvegter' gebruik om die 'kont' te beskryf of dan nou 'sleutelbordvegterkont' as een term/konsep bedoel? En dan 'bobbejaanmoersleutel', asseblief! Hierdie is immers die Afrikaanse draadjie op die webwerf en standaarde moet gehandhaaf word of hoe? Daar is net 'n paar vrae ten opsigte van ons seleksies; Hoe gaan die Bulle maak tussen Odendaal/Serfontein/Kriel/(en selfs WSS) op senter en/of Kriel/Gelant op heelagter? Mens wil nie Bok spelers rondneuk tussen posisies nie; dit het nog nooit goed uitgedraai nie en afhangend van wat die Bulle doen kan dit deurslaggewend wees vir die Bokke. Julle Bulle het nogal 'n lekker jong agterlyn daar as mens Hougie, Pollard en jul nuwe vleuels byreken. Ek's net bly julle skrum so vrot! Die Sharks neuk nou juis met Thomas du Toit op Vaskopstut omdat hul daar behoefte gaan hê alhoewel ek reken hy gaan meer beteken vir die Bokka op loskopstut. [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top