Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

Hey hey, ons is nie almal rowers nie... Party van ons wil actually mense help.

Kyk sy kan wie ookal daai foto van haar kwak versprei het op social media, kan aankla van Crimen Inuiria. Maar dit is 'n strafsaak so daar gaan sy nie geld maak nie. Sy kan ook 'n siviele saak oopmaak van Laster, en 'n Aksie vir pyn en leiding wat haar geestesvermoë aantas (basies 'n mooi manier gestel dat sy nou 'n senuwee wrak is).

Maar die vraag is wat was haar intensies gewees? As sy die doel gehad het om dit te laat versprei en dit te laat lyk soos 'n ongeluk, dan kan sy diep in die kak wees vir uitlokking.

En die ander vraag is natuurlik, is dit wel ha kwak op daai foto? of is dit een van die miljoene fotos wat jy vryelik op die internet kan trek en aanstuur?

Kom ons wees eerlik, ons almal het so 'n whatsapp groep waar jy en jou pelle stoute en snaakse fotos en videos aanstuur.

[QUOTE="TRF_heineken, post: 814544, member: 40658"] Hey hey, ons is nie almal rowers nie... Party van ons wil actually mense help. Kyk sy kan wie ookal daai foto van haar kwak versprei het op social media, kan aankla van Crimen Inuiria. Maar dit is 'n strafsaak so daar gaan sy nie geld maak nie. Sy kan ook 'n siviele saak oopmaak van Laster, en 'n Aksie vir pyn en leiding wat haar geestesvermoë aantas (basies 'n mooi manier gestel dat sy nou 'n senuwee wrak is). Maar die vraag is wat was haar intensies gewees? As sy die doel gehad het om dit te laat versprei en dit te laat lyk soos 'n ongeluk, dan kan sy diep in die kak wees vir uitlokking. En die ander vraag is natuurlik, is dit wel ha kwak op daai foto? of is dit een van die miljoene fotos wat jy vryelik op die internet kan trek en aanstuur? Kom ons wees eerlik, ons almal het so 'n whatsapp groep waar jy en jou pelle stoute en snaakse fotos en videos aanstuur. [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top