Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

Die ding is, hulle hammer vreeslik baie daarop dat hulle die AB's gewen het, en ons teen hulle verloor het. Maar dit is 2 heeltemal verskillende gevalle. Om 'n vergelyking te maak is soos om die onderwyseresse by Bishops te rate...

Hulle smokkel ook met my kop in daai thread. Die een dag dink o fok ons gaan dit nie maak nie, en die ander dag dan dink ek, ons gaan vir hulle opfok.

Ek persoonlik dink dit gaan 'n bietjie wees soos laasjaar se game teen hulle, behalwe ons gaan hulle nog harder stamp. Daar is definitief 'n slang in die gras, en Rassie het nog nie alles gewys wat ons kan doen nie. Ek dink ook die feit dat Pollard so stil was in die toernooi laat my dink daar is 'n verrassing aan die koms. Of dit gaan werk of nie, is 'n ander vraag.

[QUOTE="TRF_heineken, post: 975649, member: 40658"] Die ding is, hulle hammer vreeslik baie daarop dat hulle die AB's gewen het, en ons teen hulle verloor het. Maar dit is 2 heeltemal verskillende gevalle. Om 'n vergelyking te maak is soos om die onderwyseresse by Bishops te rate... Hulle smokkel ook met my kop in daai thread. Die een dag dink o fok ons gaan dit nie maak nie, en die ander dag dan dink ek, ons gaan vir hulle opfok. Ek persoonlik dink dit gaan 'n bietjie wees soos laasjaar se game teen hulle, behalwe ons gaan hulle nog harder stamp. Daar is definitief 'n slang in die gras, en Rassie het nog nie alles gewys wat ons kan doen nie. Ek dink ook die feit dat Pollard so stil was in die toernooi laat my dink daar is 'n verrassing aan die koms. Of dit gaan werk of nie, is 'n ander vraag. [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top