Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

Hel, ek het nie eens gedink dat dit Farrell sou wees wat die beker ontvang as Englenad sou wen nie. Doos. Pleinweg.

Ja, ek dink die Engelse bou hulself op vir 'n lelike val. Die term 'echo chamber' kom na my. Wonder wie hul nou juis probeer oortuig...

Ek het self moes gaan weer kyk na die twee onderskeie semis, ons spel teen NS en dan die detail rondom ons laaste klompie games teen Engeland.

Ons was so ongelooflik oneffektief bal in hand teen Walis en daar was soveel hanteerfoute ek kan net nie glo ons sal skerper wees in die finaal nie. Wallis het ook dieselfde tipe spel teen ons probeer speel as wat ons gedoen het en ek glo Engeland gaan ons eerder probeer aanvat bal in hand - groot fout. Ten minste, dit is wat almal verwag. Jones mag dalk meer pragmaties wees. In elke geval Engeland gaan ons nie van ons voete afhardloop nie. Wallis het ook lae risiko rugby gespeel en nie juis foute gemaak waarvan ons af kon terugslaan in gebroke spel nie.

Met Engeland teen NS was NS net eenvoudig oorweldig deur die druk en het nie 'n plan B gehad nie. Op verdediging het hul teruggestaan en Engeland toegelaat om die bal na hulle te neem. Ek dink ons gaan Engeland agter die voordeellyn gaan haal. As hul dit dan probeer slinger of kleinskop om ons verdediging te probeer klop lê daar net soveel geleenthede vir ons as vir Engeland as ons buitespelers skerp is. Dit is hier waar Am gaan krities wees, maar sy tydsberekening was sover baie goed. Amper onderskep teen Wallis.

Meer belangrik as ons onderskeie semi's is hoe ons teen mekaar gespeel het. Die Engelse gee toe 2006 tot 2016 was daar nie 'n kompetisie nie. Hul wil voorgee dat hulle ons omgekeer het, maar ek het gaan kyk. 2018 se drie toetse het ons met Am, Dyantyi en Nkosi al drie op debut op die vleuels en 13 lelik punte vroeg wyd afgestaan in die eerste twee toetse. Belangrik is in albei was dit basies die laaste punte wat Engeland aangeteken het en ons het teruggekom en die res van die toetse gedomineer. Ek glo ook daardie manne (veral Am) en Mapimpi is nou al meer gemaklik met die verdedigingspatrone. In elk geval, ons gaan Kolbe daar hê. Derde toets wat hul gewen het wil ek amper nie tel nie, want die reeks was reeds gewen en Rassie het dit gebruik om ander manne wat nie gespeel het nie kans te gee. Dan is daar die laaste toets wat ons einde verlede jaar gespeel het in hul agtertuin en ons almal weet ons moes regtig daardie een gekry het met Farrell se skouerloop teen Esterhuizen. Ek glo ook die tussentyd het ons verder gevorder TOV ons spel as hulle.

Dink hulle gaan lelik ontnugter word as dit nie is dat ek nou myself probeer oortuig soos wat ek glo hulle doen nie.

[QUOTE="TRF_stormer2010, post: 975666, member: 39190"] Hel, ek het nie eens gedink dat dit Farrell sou wees wat die beker ontvang as Englenad sou wen nie. Doos. Pleinweg. Ja, ek dink die Engelse bou hulself op vir 'n lelike val. Die term 'echo chamber' kom na my. Wonder wie hul nou juis probeer oortuig... Ek het self moes gaan weer kyk na die twee onderskeie semis, ons spel teen NS en dan die detail rondom ons laaste klompie games teen Engeland. Ons was so ongelooflik oneffektief bal in hand teen Walis en daar was soveel hanteerfoute ek kan net nie glo ons sal skerper wees in die finaal nie. Wallis het ook dieselfde tipe spel teen ons probeer speel as wat ons gedoen het en ek glo Engeland gaan ons eerder probeer aanvat bal in hand - groot fout. Ten minste, dit is wat almal verwag. Jones mag dalk meer pragmaties wees. In elke geval Engeland gaan ons nie van ons voete afhardloop nie. Wallis het ook lae risiko rugby gespeel en nie juis foute gemaak waarvan ons af kon terugslaan in gebroke spel nie. Met Engeland teen NS was NS net eenvoudig oorweldig deur die druk en het nie 'n plan B gehad nie. Op verdediging het hul teruggestaan en Engeland toegelaat om die bal na hulle te neem. Ek dink ons gaan Engeland agter die voordeellyn gaan haal. As hul dit dan probeer slinger of kleinskop om ons verdediging te probeer klop lê daar net soveel geleenthede vir ons as vir Engeland as ons buitespelers skerp is. Dit is hier waar Am gaan krities wees, maar sy tydsberekening was sover baie goed. Amper onderskep teen Wallis. Meer belangrik as ons onderskeie semi's is hoe ons teen mekaar gespeel het. Die Engelse gee toe 2006 tot 2016 was daar nie 'n kompetisie nie. Hul wil voorgee dat hulle ons omgekeer het, maar ek het gaan kyk. 2018 se drie toetse het ons met Am, Dyantyi en Nkosi al drie op debut op die vleuels en 13 lelik punte vroeg wyd afgestaan in die eerste twee toetse. Belangrik is in albei was dit basies die laaste punte wat Engeland aangeteken het en ons het teruggekom en die res van die toetse gedomineer. Ek glo ook daardie manne (veral Am) en Mapimpi is nou al meer gemaklik met die verdedigingspatrone. In elk geval, ons gaan Kolbe daar hê. Derde toets wat hul gewen het wil ek amper nie tel nie, want die reeks was reeds gewen en Rassie het dit gebruik om ander manne wat nie gespeel het nie kans te gee. Dan is daar die laaste toets wat ons einde verlede jaar gespeel het in hul agtertuin en ons almal weet ons moes regtig daardie een gekry het met Farrell se skouerloop teen Esterhuizen. Ek glo ook die tussentyd het ons verder gevorder TOV ons spel as hulle. Dink hulle gaan lelik ontnugter word as dit nie is dat ek nou myself probeer oortuig soos wat ek glo hulle doen nie. [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top