• Help Support The Rugby Forum :

De La Rey

Status
Not open for further replies.
R

Rassie

Guest
Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse lê hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind lê in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.
 
What's that song about? I know the general is some guy who did not-sure-what in 1914, I'm guessing an attempt at bloody coup.

Also, isn't the Boeretime pretty much over now. Seems a weird song, it's not as if you want Apartheid to return.

It really is quite different from dutch, isn't it ^o) I mean the language now.
 
http://www.youtube.com/watch?v=fAhHWpqPz9A...ated&search=



Now, as you can see, it is not `racist`, it is you, poms, you are the ones that are culpable of the total anihilation of the white men!



All we want is a new Free State Boer Republic!



Ons vir you, Suid Afrika! In Suid-Afrika glo ek soos wat die Romeine van ouds in Rome geglo het; 'n republiek is nie alleen 'n geografiese plek nie, maar sluit ook sy instellings en mense in.
 
Klinkt mooi, behalve dat de romeinen nooit tot daar geraakt zijn.

What is the state in South Africa then that you want a new Republic?
 
please dont drag the TRF into whatever civil war you are planning on instigating
 
As ons onsself twee eerlike vrae vrae, wat sal ons antwoord???
1. As ons vyand more begin plase vat soos in Zim, wat gaan ons doen??
Gaan ons sit en toekyk hoe ons mede volksgenote verniel of selfs vermoor
word???
Gaan ons dit stop die oomblik wat dit begin, al beteken dit ons moet ons eie kosbare lewens op die spel sit???

2. As die strooi more begin en die flappe kom in opstand, gaan ons veg of gaan ons weg hardloop.
 
Guys this is an English speaking forum, please keep it this way.
 
Status
Not open for further replies.

Latest posts

Top