Hi, soos wat ek nou al gesien het lyk dit nie baie maklik nie danie. Jy het goed nodig soos: FshEd, BigGui, oedit, RugbyGob, Woosaah's editor, wimpditt, Placeholder, en Processmonitor. Daar is wel hier iewers n thread met tutorials op of jy kan dit google. Hoop dit help jou as jy nie al klaar reg gekom het nie.
Sterkte
Woosaah's editor is maklik waar jy net die ouens se stats kan update of tweak soos jy wil. As jy wil gaan en ander goed doen, leer eers hoe werk die goed wat ek jou gegee het. As jy my n email gee sal ek dit vir jou email dan hoef jy nie dit te download nie.