• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Wat dink julle van die baba bokkies se fokoppie? Het ons geen beter skrummies in die land nie?
 
Wat dink julle van die baba bokkies se fokoppie? Het ons geen beter skrummies in die land nie?

Fok was dit nou 'n kak game om te kyk!!

Al2 scrummies hipertos!! en ons forwards het nie gedomineer nie, behalwe Kitshoff. Maar die ou wat my die meeste afgepis het was Paul Jordaan!! daai mannetjie kort 'n PK!
 
Die ding wat ek oor wonder is hoeveel van die verantwoordelikheid vir daai vertoning le by Theron en hoeveel is van die spelers wat net plein kak aanjaag en onvoorbereid was. Ek skat mens kan nie regtig se hulle was onvoorbereid nie; hulle het goed begin, maar kon net nie afrond nie. Van daar af het hulle begin onseker raak en klei trap.
 
Ek is uiters teleurgesteld. Die 9 was so swak, hy het soos 'n Ier in 'n boktrui gespeel. Ons no 8 het glad nie gespeel nie. Hy het absoluut niks gedoen nie. Ek kan ook nie verstaan hoekom Theron vir Kitshoff vervang het nie. Saam Adendorf was hulle die beste spelers.

Ek was opgewonde oor die Steph Du Toit, maar die fok weet hy is useless. Hy het nie een lynstaanbal kon bemeester nie. Die ander slot Willemse, was effe beter, maar is dit regtig die beste wat ons het?

Die volgende ouens kan tevrede voel met hul spel: 15, 12, 7, 6, 3, 2, 1. Die ander het nie eens daar gehoord nie.

Die vraag is; was dit die beste beskikbare span uit die totale groep, of het almal maar net 'n afdag gehad? Paul Jordaan is verseker tot beter instaat as wat hy gisteraand gedoen het. Dalk sal hy beter vaar op 13.

Hoeveel van die blaam moet die afrigters dra. As ek reg onthou het hulle laasjaar ook maar swak vertoon en daar was ook vra deur die media oor sekere spankeuses.

Wat ons ook in gedagte moet hou is dat Ierland uit 'n 6 nasies uitkom, so hulle voorbereiding is dus heelwat beter as ons sin.
 
Ek dink ons haker was ook baie kak!! Veral by die lynstane, die fokker gooi hopeloos te vroeg in, die ouens doen nog 'n move, en dan bliksem hy die bal in... dan het die slot nog eers iemand om hom op te tel nie. ons het omtrent elke fokken bal verloor wat agter gegooi was, en as jy 'n slot het van 2.04m dan laat jy die doos heel fokken voor staan en gooi slegs op hom, dan sal jy elke fokken keer jou eie lynstaan wen.

Bakoond vir daai hele fokken span!
 
Eers vind ek uit fokken Kirchner en fokking Kankowski is in die Springbok 32 man span. Toe gaan staan en verloor die fokken Baba Bokke teen die Iere. Nou krap 'n fokken vroumens al my kak deurmekaar, en nou wil my pelle aan my fokken gat krap om vrydag te kuier. Goeieste poes (verskoon my taal) maar ek is nou lus om 'n fokken bottel vodka te koop, my pa se kar vol petrol te gooi, klomp kos en hout koop en die fokken weskus invaar waar daar nie selfoon opvangs is nie, net DSTV vir Saterdag se game.
 
Wie van julle dink ook ons gaan daai souties opfok Saterdag?? Hulle span beindruk my glad nie

Ek dink ons het 'n goeie span en ons behoort die ding te doen. Ek moet eerlik waar sê ek ken nie die poms se span nie en het nie regtig die 6 nasies gevolg nie.

Ek kan nie meer wag vir Saterdag nie. Ek hoop regtig ons wen al 3 toetse oortuigend net sodat die "kenners" in die suide hulle woorde oor Heyneke kan sluk. Maar hulle sal seker sê dit was 'n swak engelse span en hom geen krediet gee nie.
 
Die souties het glad nie 'n sleg span nie, hoor. Ek dink ons gaan hulle ore aansit, maar eers in die tweede helfte; ek dink dit gaan so 30min vat vir ons om aan't gang te kom en te 'gel'. Snaaks genoeg dink ek hul agterlyn is hierdie keer die gevaar en nie so seer hul voorspelers nie, belhalwe vir die voorrye.
 
Ek dink nou weer ons gaan meer sukkel voor. En Barrit teen Steyntjie... eina...

Ek hoop net Habana fok daai windgat Ashton biki op, ek laaik daai fokker niks!
 
Ja daai Ashton is 'n regte ou doos, hoop hy vreet grond in Habana se spore!

Weet julle wat ek is nogals nie te mismoedig oor die game nie, ja ons kon beter doen as Alberts en Morres, maar daar is hoop met Lambie op die bank. Ek hoop eintlik dat die Ingelse 'n teenaanval loots hier voor half tyd (as ons 'n konserwatiewe spelpatroon het) dat ons mannetjies bietjie buite die boks begin dink en iets anders doen as die bulle se up and under charge. Then again, miskien fool Heyneke ons almal en speel 'n hardloop game :p
 
Zinzan Kirchner, hahahahahahahahahahahhahaahhahahahahahahahahahahahahhahahahahahahahhahahaaaa

Fokkit Heineken!!!! HAHAHAHAA
 
Ek hoop Lambie en Pienaar speel teen Engeland die naweek. Die scrumhalf moet vinniger die bal los, ons moe nie wag en wag en wag vir Hougaard om die bal te skop nie. En die spel van Spies en Kirchner was pateties. Ons moet vir Morne en Spies los, Hougaard op die vleuel saam met Habana/JP
 
Ek hoop Lambie en Pienaar speel teen Engeland die naweek. Die scrumhalf moet vinniger die bal los, ons moe nie wag en wag en wag vir Hougaard om die bal te skop nie. En die spel van Spies en Kirchner was pateties. Ons moet vir Morne en Spies los, Hougaard op die vleuel saam met Habana/JP

Ek stem saam Die Bulle se grootste probleem is Spies wat nie die regte besluite maak nie, en Hougaard wat bitter stadig is. Morne sukkel die jaar met die skop skoen, maar hy het n standaard van 100% gestel, wat nie altyd kan gebeur nie. Toe Pienaar opkom, kon n mens n duidelike versnelling in die spelpeil sien.
 
Hougaard sal steeds scrummy speel, hopelik met laaste 30 minute word hy vleuel toe geskuif in Pietersen se plek wat glad nie bo Mvovo moes ingeluit gewees het nie.
Hougie sis skerp en hopelik leer hy uit sy foute, hy is elektries maar sodra hy dink oor iets val hy uit die bus uit, hy moet alles doen op initiatief.
Morne sal steeds speel, dis feite soos koeie, asook Spies - nie een van hul het erg opgedonner dat die coach hulle sal drop nie, maar sal goed wees as Spies vervang word met 20 minute oor en dalk Aplon is ook en Lambie na losskakel

Bly Zinzan Kirscher is beseer, Lambie verdien sy plek
 
kry die op SMS, lekker gelag:

"'n grap is 'n grap maar...

Jy los nie 'n Albino is die son nie;
Jy plak nie 'n Arrive Alive sticker op die lykswa nie;
Jy koop nie vir 'n dowe 'n radio nie en 'n blinde 'n 3D movie ticket nie;
Jy reël nie 'n oueraand by die weeshuis nie
...en...
Jy speel nie in fokken PIENK teen die Stormers nie!!
 
Daai soundclip wat ek opgesit het is van Darren Scott se radio stasie af www.ballz.co.za

Hulle het elke Maandag en Vrydag the Rugby Panel waar hulle so gat skeer met die manne. Ek lag die meeste as hulle vir John Plumtree spot dat hy 'n moffie is.
 

Latest posts

Top